Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 20:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe kom Dawid by sy huis in Yerushalayim en die koning het die tien vroue, die byvroue wat hy laat agterbly het om die huis te versorg, gevat en onder bewaking gesit en aan hulle middele voorsien, maar nie by hulle ingegaan nie. Hulle was opgesluit tot die dag van hulle dood en het gelewe as weduwees.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 20

Kyk 2 Sh'mu'el 20:3 in konteks