Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 20:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar `Amasa was nie op sy hoede vir die swaard wat in Yo’av se hand was nie. Toe steek hy hom daarmee in die maag en stort sy ingewande op die grond uit en hy het hom nie ’n tweede keer gesteek nie en hy is dood. Toe het Yo’av en sy broer, Avishai, vir Sh’va, die seun van Bikhri, agternagejaag.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 20

Kyk 2 Sh'mu'el 20:10 in konteks