Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 20:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

’n Deugniet met die naam van Sh’va, die seun van Bikhri, ’n Binyaminiet was daar en hy het op die ramshoring geblaas en gesê: “Ons het geen deel aan Dawid en ook het ons geen erfenis in die seun van Yishai nie; elke man na sy tent toe, o Yisra’el!”

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 20

Kyk 2 Sh'mu'el 20:1 in konteks