Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 2:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe roep Avner na Yo’av en sê: “Moet die swaard vir ewig verteer? Weet jy nie dat dit bitter sal wees aan die einde nie? Hoe lank gaan jy terughou om aan die manne te sê dat hulle moet terugdraai daarvan om hulle broers te volg?”

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 2

Kyk 2 Sh'mu'el 2:26 in konteks