Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 2:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het egter geweier om weg te draai; daarom het Avner hom met die agterkant van die spies in die onderlyf gesteek sodat die spies agter hom uitgekom het en hy daar neergeval en op die plek gesterf het. Dit het gebeur dat almal wat aangekom het by die plek waar `Asah’el geval en gesterf het, stilgestaan het,

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 2

Kyk 2 Sh'mu'el 2:23 in konteks