Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 2:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yo’av, die seun van Tz’ruyah, met die diensknegte van Dawid het uitgegaan en hulle ontmoet by die poel van Giv’on en hulle het gaan sit, een aan die een kant van die poel en een aan die ander kant.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 2

Kyk 2 Sh'mu'el 2:13 in konteks