Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 19:43 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe antwoord al die manne van Y’hudah die manne van Yisra’el: “Omdat die koning naby verwant is aan ons. Waarom is jy dan kwaad oor hierdie saak? Het ons enigsins iets ten koste van die koning geëet, of is enige iets vir ons gevat? 44 Die manne van Yisra’el het egter die manne van Y’hudah geantwoord en gesê: “Ons het tien aandele aan die koning; daarom het ons ook meer reg op Dawid as julle. Waarom het julle ons met minagting behandel? Was dit nie ons advies eerste om ons koning terug te bring nie?” Tog was die woorde van die manne van Y’hudah heftiger as die woorde van die manne van Yisra’el.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 19

Kyk 2 Sh'mu'el 19:43 in konteks