Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 19:36 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek is nou tagtig jaar oud. Kan ek tussen goed en kwaad onderskei, of kan u dienskneg proe wat ek eet en wat ek drink, of kan ek steeds die stem van sangers en sangeresse hoor? Waarom sal u dienskneg dan ’n verdere las wees vir my meester die koning?

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 19

Kyk 2 Sh'mu'el 19:36 in konteks