Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 19:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die koning was diep aangeraak en het opgegaan na die vertrek bo die poort en gehuil en so het hy gesê terwyl hy loop: “My seun Avshalom, my seun, my seun Avshalom! As ek maar gesterf het in jou plek! Avshalom, my seun, my seun!”

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 19

Kyk 2 Sh'mu'el 19:1 in konteks