Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 18:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die manne het egter gesê: “U mag nie uittrek nie, want as ons moet vlug, sal hulle nie oor ons omgee nie; selfs al sterf die helfte van ons, hulle sal nie oor ons omgee nie, maar u is tien duisend van ons werd; daarom is dit nou beter dat u gereed is om ons van die stad af te help.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 18

Kyk 2 Sh'mu'el 18:3 in konteks