Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 18:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Agima’atz, die seun van Tzadok, het weer ’n keer vir Yo’av gesê: “Wat ook al gebeur, laat my asseblief ook agter die Kushiet aan hardloop.” Yo’av vra: “Waarom wil jy hardloop, my seun, aangesien jy geen beloning sal ontvang as jy gaan nie?”

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 18

Kyk 2 Sh'mu'el 18:22 in konteks