Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 18:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dawid het die manne uitgestuur: ’n derde deel onder bevel van Yo’av, ’n derde onder Avishai, die seun van Tz’ruyah, die broer van Yo’av en ’n derde onder Ittai, die Gittiet en die koning het vir die manne gesê: “Ek sal sekerlik ook saam met julle uitgaan.”

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 18

Kyk 2 Sh'mu'el 18:2 in konteks