Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 18:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Tydens sy leeftyd het Avshalom ’n gedenksteen in die koningsvallei opgerig vir homself, want, het hy gesê: “Ek het geen seun om my naam te bewaar nie.” Hy het die gedenksteen na homself vernoem en dit word tot vandag toe die gedenkteken van Avshalom genoem.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 18

Kyk 2 Sh'mu'el 18:18 in konteks