Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 18:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het Avshalom gevat en hom in die woud in ’n groot put gegooi en ’n baie groot hoop klippe bo-op hom gestapel en die hele Yisra’el het gevlug, elkeen na sy tent.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 18

Kyk 2 Sh'mu'el 18:17 in konteks