Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 18:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Yo’av: “Ek wil nie tyd hier by jou mors nie!” Hy vat drie spiese in sy hand en druk hulle deur die hart van Avshalom terwyl hy nog lewendig was in die eikeboom.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 18

Kyk 2 Sh'mu'el 18:14 in konteks