Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 18:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die man sê vir Yo’av: “Selfs al sou ek ook ’n duisend silwerstukke in my hand ontvang, sou ek nie my hand uitsteek teen die seun van die koning nie, want die koning het vir u, Avishai en Ittai voor ons ore beveel en gesê: ‘Beskerm die jongman, Avshalom, vir my!’

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 18

Kyk 2 Sh'mu'el 18:12 in konteks