Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 18:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Yo’av vir die man wat hom vertel het: “Nou, let op, het jy gesíen!? Waarom het jy hom dan nie daar teen die grond neergeslaan nie? Ek sou vir jou tien silwerstukke en ’n gordel gegee het.”

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 18

Kyk 2 Sh'mu'el 18:11 in konteks