Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 17:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Verder het Hushai gesê: “U ken u vader en sy manne dat hulle magtige manne is en verbete, soos ’n beer wat van haar kleintjies beroof is in die veld; ook is u vader ’n deskundige in oorlogvoering en hy sal nie die nag by die mense deurbring nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 17

Kyk 2 Sh'mu'el 17:8 in konteks