2 Sh'mu'el 17:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Avshalom het `Amasa in Yo’av se plek oor die leër aangestel. `Amasa was die seun van ’n man met die naam van Yitra, die Yisra’eliet wat ingegaan het by Avigayil, die dogter van Nagash, suster van Tz’ruyah, Yo’av se moeder.