Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 17:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Agitofel sien dat sy advies nie gevolg is nie, het hy sy donkie opgesaal, opgestaan en na sy huis, na sy stad, gegaan en sy huis in orde gekry en homself verwurg; so is hy dood en is begrawe in die graf van sy vader.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 17

Kyk 2 Sh'mu'el 17:23 in konteks