Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 17:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Avshalom en al die manne van Yisra’el: “Die advies van Hushai, die Arkiet, is beter as die advies van Agitofel,” want יהוה het beskik om die goeie advies van Agitofel te verydel sodat יהוה katastrofe oor Avshalom kon bring.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 17

Kyk 2 Sh'mu'el 17:14 in konteks