Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 15:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

terwyl al sy diensknegte langs hom verbytrek; al die persoonlike wagte, al die boodskappers en al die Gittiete, (ses honderd man wat saam met hom gekom het vanaf Gat), het voor die koning verbygegaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 15

Kyk 2 Sh'mu'el 15:18 in konteks