Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 15:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Avshalom het ook terwyl hy die offers bring, vir Agitofel, die Gilohniet, Dawid se raadgewer, uit sy stad, uit Giloh, laat roep. Die sameswering was sterk, want die mense by Avshalom het voortdurend vermeerder.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 15

Kyk 2 Sh'mu'el 15:12 in konteks