Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 14:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nou let op, die hele familie het teen u dienares opgestaan en hulle sê: ‘Gee hom wat sy broer doodgeslaan het oor sodat ons hom kan doodmaak vir die lewe van sy broer wat hy vermoor het en die erfgenaam ook vernietig.’ So wil hulle dan my kool wat oorgebly het, uitdoof, om vir my man geen naam of oorblyfsel op die aardbodem te laat bly nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 14

Kyk 2 Sh'mu'el 14:7 in konteks