Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 14:32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Avshalom antwoord Yo’av: “Let op, ek het na jou gestuur en gesê: ‘Kom hier dat ek jou na die koning kan stuur om te vra: “Waarvoor het ek van G’shur af gekom? Dit sou vir my beter wees om nog daar te wees”.’ Nou, daarom, laat my die gesig van die koning sien en as daar oortreding by my is, laat hy my doodmaak.”

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 14

Kyk 2 Sh'mu'el 14:32 in konteks