Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 14:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yo’av het op sy gesig op die grond neergeval, uitgestrek op die grond gelê en die koning geseën. Toe sê Yo’av: “My meester die koning, vandag weet u dienskneg dat ek guns in u oë gevind het omdat die koning die versoek van sy dienskneg uitgevoer het.”

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 14

Kyk 2 Sh'mu'el 14:22 in konteks