Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 14:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die koning het gevra: “Is Yo’av se hand saam met jou in dit alles?” Die vrou antwoord: “So waar as wat u leef, my meester die koning, niemand kan regs of links afwyk van enige iets wat my meester die koning gesê het nie. Inderdaad, dit was u dienskneg Yo’av wat my beveel het en dit is hy wat al hierdie woorde in u dienares se mond gelê het.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 14

Kyk 2 Sh'mu'el 14:19 in konteks