Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 12:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Waarom het jy die boodskap van יהוה verag deur te doen wat verkeerd is in Sy oë? Jy het Uriyah, die Hittiet, met die swaard neergeslaan, sy vrou het jy vir jou as vrou gevat en hom deur die swaard van die seuns van `Ammon vermoor.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 12

Kyk 2 Sh'mu'el 12:9 in konteks