Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 12:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Natan sê toe vir Dawid: “U is die man! So sê יהוה, die God van Yisra’el: ‘Dit is Ék wat jou as koning gesalf het oor Yisra’el en dit is Ék wat jou bevry het uit die hand van Sha’ul.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 12

Kyk 2 Sh'mu'el 12:7 in konteks