Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 12:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dawid het van die grond af opgestaan, hom gewas en gesalf en ander klere aangetrek, in die huis van יהוה ingegaan en aanbid. Toe het hy na sy eie huis gekom en toe hy gevra het, het hulle kos voor hom gesit en hy het geëet.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 12

Kyk 2 Sh'mu'el 12:20 in konteks