Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 11:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Dawid vir die boodskapper gesê: “So moet jy vir Yo’av sê: ‘Moenie dat hierdie saak jou ontevrede stel nie, want die swaard verteer die een sowel as die ander; maak jou geveg teen die stad onveranderlik sterker en verwoes dit.’ So moet jy hom bemoedig.”

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 11

Kyk 2 Sh'mu'el 11:25 in konteks