Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 11:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Uriyah sê vir Dawid: “Die ark, Yisra’el en Y’hudah bly in tydelike skuilings en my meester Yo’av en die diensknegte van my meester kamp in die oop veld. Sou ek dan na my huis toe gaan om te eet en te drink en by my vrou te lê? So waar as u leef en lewe in u is, ek sal dit nie doen nie!”

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 11

Kyk 2 Sh'mu'el 11:11 in konteks