Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 10:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

het die prinse van die `Ammoniete vir Hanun, hulle meester, gesê: “Dink u dat Dawid u vader eer omdat hy troosters na u toe gestuur het? Het Dawid nie sy diensknegte na u toe gestuur om die stad te deursoek, dit te verken en dit omver te werp nie?”

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 10

Kyk 2 Sh'mu'el 10:3 in konteks