Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 1:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Let op, op die derde dag kom ’n man uit Sha’ul se kamp, met geskeurde klere en stof op sy kop. Dit het gebeur dat, toe hy by Dawid kom, hy op die grond neerval en op sy gesig gaan lê.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 1

Kyk 2 Sh'mu'el 1:2 in konteks