Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 1:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het langs hom gaan staan en hom doodgemaak, want ek het geweet dat hy nie ná sy val sou kon leef nie. Ek het die kroon wat op sy kop was en die armband wat om sy arm was, gevat en dit hier na my meester toe gebring.”

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 1

Kyk 2 Sh'mu'el 1:10 in konteks