Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 9:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Koning Shlomo het vir die koningin van Sh’va alles gegee wat sy gevra het, behalwe wat hy reeds gegee het en vir haar alles vertel wat in haar verstand, wil en emosie is. Sy het teruggekeer na haar eie land, sy en haar diensknegte.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 9

Kyk 2 Kronieke 9:12 in konteks