Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 9:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die koningin van Sh’va hoor van die beroemdheid van Shlomo, het sy gekom om Shlomo met raaisels te toets. Sy het na Yerushalayim gekom met ’n baie groot trek: met kamele wat speserye, goud in oorvloed en edelgesteentes gedra het en toe sy by Shlomo kom, het sy vir hom alles vertel wat in haar verstand, wil en emosie was.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 9

Kyk 2 Kronieke 9:1 in konteks