Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 8:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hiram het sy diensknegte per skip gestuur, bekwame seemanne wat weet hoe om skepe in die see te navigeer en hulle het saam met Shlomo se diensknegte na die stad van Ofir gegaan en omtrent vier honderd talente goud gevat en na koning Shlomo gebring.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 8

Kyk 2 Kronieke 8:18 in konteks