Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 8:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Shlomo het die dogter van Farao uit die stad van Dawid gebring na die huis wat hy vir haar gebou het, want hy het gesê: “Geen vrou sal saam met my bly in die huis van Dawid, die koning van Yisra’el, nie, want die plek waarin die ark van יהוה gekom het, is afgesonderd.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 8

Kyk 2 Kronieke 8:11 in konteks