Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 8:1-5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Dit het gebeur aan die einde van die twintig jaar waarin Shlomo die huis van יהוה en die paleis gebou het,

2. dat Shlomo die stede wat Hiram aan hom gegee het, herbou en die seuns van Yisra’el daar laat bly het.

3. Shlomo het na Hamat-Tzovah gegaan, dit aangeval en vernietig.

4. Hy het Tadmor, wat woes gelaat is soos die wildernis, asook al die voorraadstede gebou

5. en vir Beit-Horon-Bo en Beit-Horon-Onder gebou

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 8