Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Shlomo het die middel van die ruimte afgesonder wat voor die huis van יהוה was, want daar het hy brandoffers en die vetstukke van die vredesoffers geoffer omdat die koper altaar wat Shlomo gemaak het, te klein was om die brandoffer, die graanoffer en die vet te hou.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:7 in konteks