Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle sal sê: “Omdat hulle die verbond van יהוה, die God van hulle vaders, wat hulle uit die land van Mitzrayim uitgebring het, verlaat het en hulle gegaan en die gode van die ander nasies respekvol gevrees, hulle gedien en aanbid het, het יהוה hierdie boosheid oor hulle gebring.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:22 in konteks