Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

dan sal Ek die troon van jou koninkryk vir ewig bevestig, soos wat Ek ’n verbond gesluit het met jou vader deur te sê: ‘Daar sal vir jou nie ’n seun kortkom in My Teenwoordigheid, om te sit op die troon van Yisra’el nie,’

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:18 in konteks