Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want nou het Ek hierdie huis gekies vir Myself, dat My Gemanifesteerde Teenwoordigheid vir ewig daarin sal wees en dat My goeie werke en My wil vir altyd daarin gedoen sal word.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:16 in konteks