Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

as My volk, wat in My Naam (Karakter en Outoriteit) geroep is, hulleself verneder (vas), bid, My Teenwoordigheid soek en wegdraai van hul verkeerde lewenswyses, dan sal Ek vanuit die hemel hoor, hulle sondes vergewe en hulle land genees.1 Kon 9:3

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:14 in konteks