Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het gebeur dat Shlomo die huis van יהוה en die huis van die koning klaar gebou het en alles wat Shlomo in sy gedagtes beplan het om in die huis van יהוה en in die koning se huis te doen, het hy suksesvol uitgevoer.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:11 in konteks