Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 6:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar יהוה het vir my vader, Dawid, gesê: ‘Dat dit in jou verstand, wil en emosie was om vir My Naam (Karakter en Outoriteit) ’n huis te bou, dit was goed dat dit in jou verstand, wil en emosie was,

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 6

Kyk 2 Kronieke 6:8 in konteks