Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 6:41-42 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

41. Staan nou op, יהוה-God, in U rusplek, U en die ark van U sterkte! Laat U priesters, יהוה-God, met verlossing aangetrek wees en laat U regverdige manne hulle verheug in U goedheid.

42. יהוה-God, draai nie die gesig van U gesalfde een weg nie; onthou die onverdiende guns aan U dienskneg, Dawid!”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 6