Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 6:38 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en hulle in die land van hul gevangeskap, waarheen hulle weggevat is, na U toe terugdraai met hul hele verstand, wil en emosie en met hul hele lewe en hulle bid in die rigting van hulle land wat U aan hulle vaders gegee het en van die stad wat U gekies het en van die huis wat ek vir U Naam (Karakter en Outoriteit) gebou het,

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 6

Kyk 2 Kronieke 6:38 in konteks