Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 6:32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Verder, wat die vreemdelinge betref wat nie deel van U volk Yisra’el is nie, maar uit ’n ver land kom ter wille van U groot Naam (Karakter en Outoriteit), U sterke hand en U uitgestrekte arm, as hulle kom en op daardie dag in U Teenwoordigheid in hierdie huis bid,

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 6

Kyk 2 Kronieke 6:32 in konteks